’n Dubbele bederf van Nataniël

Sy eiesoortige stem, uitsonderlike kostuums en indrukwekkende produksies is sinoniem met Nataniël. Oktober is dié kunstenaar terug op die verhoog met twee produksies: RING VAN VUUR by die Momentum Beleggings Aardklop-fees in Potchefstroom, en Mass for the Good Princes wat op 29 Oktober by die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria te sien sal wees.

Skakel na die artikel: hier!

Scroll to Top