Steeds plesierig saam met Karen Zoid op Aardklop

Een van die nuwe produksies wat vanjaar op Aardklop in Potchefstroom opgevoer gaan word, is Karen Zoid se vertoning Zoid: Pitch>Swift<Strum, wat ook liedjies uit haar nuwe album insluit. As bonus is die optrede in die Beeld-ouditorium.

Skakel na die artikel: hier!

Scroll to Top