Musiek en herinneringe vervleg in Any Dream Will Do: My pad met Webber

Hierdie vertoning het nie net die gehoor vermaak nie en vir ‘n staande applous gesorg nie, maar dit het ook ’n blik gegun op André Schwartz se unieke verhouding met die ikoniese komponis, Andrew Lloyd Webber.

“Drome wat nie aan die werklikheid gekoppel is nie verdwyn tot in die nuut.” Dit was André Schwartz se inspirerende woorde tydens die Any Dream Will Do: My pad met Webber produksie wat op 4 Oktober by Aardklop plaasgevind het. Hierdie vertoning het nie net die gehoor vermaak nie, maar dit het ook ’n blik gegun op Schwartz se unieke verhouding met die ikoniese komponis, Andrew Lloyd Webber.

Skakel na die artikel: hier!

Scroll to Top