Aardklop: ‘Goed wat wag om te gebeur’

Die slottoneel ruk ’n mens die meeste. Duidelik ook fisiek, in ag genome die minstens een mens wat Dinsdag in die gehoor geruk het met die aanskou van Goed wat wag om te gebeur.

Die aangrypende teks deur Philip Rademeyer, ook die regisseur, (ná sy teks The Graveyard) is een van die debuutproduksies op die Aardklop-kunstefees in Potchefstroom.

Skakel na die artikel: hier!

Scroll to Top