Jou verlede in die spieël

Jana Fourie en Sandra Skinner in gesprek met Daniel Hugo.

Beide Jana Fourie (Grenslyn) en Sandra Skinner (Die skuld wat bloed betaal) se verhale hou ’n spieël op vir die leser. Jana se boek vertel die verhaal van ’n vrou wat baie trauma moes deurmaak en uiteindelik met grensgeval-persoonlikheidsteuring gediagnoseer word.
Sandra se storie handel oor twee kinders wat in die Apartheisdjare grootword en hoe vernietigende gedragspatrone soos kanker deur die are van een geslag na die volgende vloei.

Fiksie, Turksvy & Naledi

ATKV-Boeke-oase, The Roots

Gesprekke
Gesin
45 min.

11 Okt. 09:00

Gratis

Scroll to Top