Mike Bolhuis in gesprek met Lourensa Eckhard.
Parabats was die elite valskermsoldate wat deur die lug geval en op die grond geveg het. Valskermbataljon verhale vertel dit soos dit was: Eerlik. Rou. Reguit. Van die opwinding en vrees voor ’n sprong, tot die kameraadskap wat net in die hitte van aksie gesmee kan word. Dis stories van moed, deursettingsvermoë, humor, vasbyt, en verlies. Dit sal jou laat regop sit, diep laat nadink, en bowenal wys hoe dit regtig was om ’n Parabat te wees.
Biografie, Naledi
ATKV-Boeke-oase, The Roots
Gesprekke
Gesin
45 min.
11 Okt. 12:00
Gratis