Kabaret

Beste voetjie voor

Wanneer Hannie, ’n aspirant-DJ, haar voltydse club gig verloor, hustle sy deur Kaapstad met eenmalige gigs, waitressing en selfs voetfoto’s om te oorleef. ’n Skynbare uitweg as au pair by ’n Franse familie ontaard in morele chaos: ’n dronk St. Patrick-aand, ’n impulsiewe tattoo, ’n nude gestuur aan die verkeerde nommer en ’n skokkende moord.

Beste voetjie voor Read More »

Scroll to Top