Kinderteater

Grommels

’n Groot grys muur omvou ’n klein grys wêreld. In hierdie wêreld is kleur net ’n herinnering. ’n Droom. Hier woon Geelgrommel en Blougrommel – die laaste kleure wat oorbly. ’n Grommel vang son. ’n Grommel vang water. En ’n Grommel dra altyd ’n hoed. Toe breek daar ’n dag aan, wat nie soos die gewone

Grommels Read More »

Scroll to Top