Charl du Plessis se Surf & Turf
Momentum Aardklop is opgewonde om ’n nuwe projek bekend te stel! Die bekroonde en gewilde Charl du Plessis stel feesgangers op ’n insiggewende, sjarmante en soms humoristiese manier bekend aan twee uiteenlopende ensembles, wat elk ’n verkorte weergawe van 20 tot 30 minute aanbied uit hul volledige konserte wat deel van die feesprogram is. Met: […]
Charl du Plessis se Surf & Turf Read More »