Momentum Aardklop 2025 Benoemings

Hier volg die benoemings vir die Aardklop-toekennings – die beste van die bestes by vanjaar se fees, van die OG’s tot die belowendste nuwe talent.

Beste Aktrise:

  • Antoinette Kellermann (in Verwelkingslied)
  • Desiré Gardner (in Magda Louw en haar Erhard, how Louw can you go?)
  • Elzabé Zietsman (in Elzabé Zietsman: Routrip)
  • Minke Marais (in Doolhof)
  • Rolanda Marais (in Belofte van vere)

Beste Akteur:

  • André Odendaal (in Bitter winter)
  • Dawid Minnaar (in Verwelkingslied)
  • Deon Lotz (in Rondomtalie)
  • Hannes van Wyk (in Magda Louw en haar Erhard, how Louw can you go?)
  • Wilhelm van der Walt (in Seun)

Beste Regisseur:

  • Anna Davel en Philip Rademeyer (vir Belofte van vere)
  • Desiré Gardner en Hannes van Wyk (vir Magda Louw en haar Erhard, how Louw can you go?)
  • Marí Borstlap (vir Verwelkingslied)
  • Robert Kruger (vir Doolhof)
  • Nico Scheepers (vir Seun)

Beste Aanbieding: Toneel:

  • Bitter Winter
  • Doolhof
  • Magda Louw en haar Erhard, how Louw can you go?
  • Seun
  • Verwelkingslied

Beste Nuutgeskrewe Afrikaanse Teks:

  • Daphnée Breytenbach, Anna Davel en Philip Rademeyer –
    Gebaseer op Breyten Breytenbach se oorspronklike tekste (vir Belofte van vere)
  • Nataniël (vir Nataniël + Charl: 25)
  • Robert Kruger (vir Doolhof)

Beste Musiekgedrewe Uitvoering:

  • Amanda Strydom (in Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder)
  • Charl du Plessis Trio (in Charl du Plessis Trio – Bach & Beatles)
  • The Scullery Quintet (in The Scullery Quintet: Stir-fried Sonatas)
  • Winand Grundling en Johann Nel (in Aanskou die mens)

Beste Musiekgedrewe Produksie:

  • Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder
  • Belofte van vere
  • De wals van de liefde 
  • Luna Paige: Die reisigers
  • Nataniël + Charl: 25

Visuele kuns: Beste Uitstalling:

  • Corpus Naturae, Jaco van Schalkwyk
  • Omgekeerd, Gwenneth Miller
  • Vice Versa, Gwenneth Miller
  • PARADE, Clinton Lubbe

Daar is hierdie jaar twee nuwe kategorieë:

Beste Uitvoering: Klassieke Musiek:

  • Berthine van Schoor en Megan-Geoffrey Prins (in Music from the Silk Road Countries – Reimagined by 20th Century Composers)
  • Ilze van Staden, Malané Hofmeyr-Burger en Sonja van Zyl (in Ethereal Voices)
  • Magdalena de Vries en Jannie le Roux (in Road Trip Rhythms)
  • NWU Simfonieorkes en kore, onder leiding van André Oosthuizen en Kobus Venter (in The Drop that Contained the Sea)

UitKlop Toekenning:

  • Alfred Adriaan: Positive strokes
  • Pronk Podium
  • Wings of Light: Dance of an Angel

Die wenners en die toekenning vir grensverskuiwende werk word op
31 Oktober aangekondig.

#MomentumAardklop2025 #DieKunsVanFees

Scroll to Top