’n Akkerboom

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: ’n Akkerboom.

’n Buitengewone en unieke produksie. De Klerk én die gehoor word met elke optrede verras deur wie sy gasspeler (wat nog nie ’n woord van die teks gelees het nie) vir die dag is. ’n Absurde toneelstuk oor verlies en die krag wat in woorde of suggestie opgesluit lê.

Met: De Klerk Oelofse en ’n gasspeler met elke vertoning
Teks: Nico Scheepers
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 65 min.
Gradering:  Geen o.16 (T/I)
Venue: Girls High
Datum en tyd: 4 Okt 20:00, 6 Okt 20:00
Kaartjies: R180, R160 (Aardklop Hartsvriende)

Scroll to Top