Momentum Beleggings Aardklop 2023 Program

Drama

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: ’n Akkerboom. ’n Buitengewone en unieke produksie. De Klerk én die gehoor word met elke optrede verras deur wie sy gasspeler (wat nog nie...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Braam en die Engel. Marietjie de Jongh se geliefde jeugverhaal Braam en die engel is verwerk vir die verhoog as ’n multidissiplinêre en magiese...

Read More

https://www.youtube.com/watch?v=Wr_Vy0bFBCshttps://www.youtube.com/watch?v=EWQEmxhshFw Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die moeder. Moederskap is ’n voltydse werk, maar nou is dit verby. Anna se kinders het grootgeword en het lewens en liefdes van...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Droomwerk. Petrus droom oor sy familie se komplekse verlede: sy stammoeder, Diana van Madagaskar, soek na haar dogter. Sy oupa Piet, ʼn apartheidsenator, is...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Goed wat wag om te gebeur. Hendrik keer vir die eerste keer in 15 jaar terug na sy ouerhuis. Die huis is verlate en...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Hoerkind. Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue...

Read More

https://www.youtube.com/watch?v=EWQEmxhshFw Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Mirakel. Dis 1938. Met die Depressie sukkel mense om te oorleef. ’n Teatergeselskap onder die leiding van die befaamde akteur Dante du Pré...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Pronk Podium wenners 2023. Pronk Podium. Kom ontmoet die teatermakers van die toekoms by Pronk Podium, die LEKKER toneelkompetisie waar hoërskool- en studenteproduksies die...

Read More

Komedie

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Hans steek die Rubicon oor. Op 90 is Hans nog springlewendig. Sy kinders boender hom egter uit hul tuistes in die buiteland en uit sy lekker huis in die Kaap en stop hom in Huis...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Magda Louw. Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers, en nou ook...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Marion Holm. Dis die klein jakkalsies soos bure, honde en mense wat daagliks Marion Holm se wingerd verniel. Marion wíl nie gil nie, sy gaan soek nie smart of geniet verdriet nie… sy systap sonde en...

Read More

https://www.youtube.com/watch?v=EWQEmxhshFw Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Mirakel. Dis 1938. Met die Depressie sukkel mense om te oorleef. ’n Teatergeselskap onder die leiding van die befaamde akteur Dante du Pré bevind hulle in ’n klein dorpie in die hoop om ’n...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Onfiks en veertig. Alfred Adriaan het verlede jaar veertig jaar oud geword en vier hierdie mylpaal met ’n nuwe eenmanvertoning: Onfiks en veertig. Met sy kenmerkende energie en vlymskerp humor deel Alfred die vreugde en...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Pronk Podium wenners 2023. Pronk Podium. Kom ontmoet die teatermakers van die toekoms by Pronk Podium, die LEKKER toneelkompetisie waar hoërskool- en studenteproduksies die planke laat praat.  Hierdie jaar se wenproduksies word met trots by...

Read More

Tragikomedie

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: 1 – ’n tragi-komedie oor die liefde. https://www.youtube.com/watch?v=G-Qyqg2oJXQ Eendag, nie so lank gelede nie, was daar twee mense wat so lief was vir mekaar dat hulle oornag fisiek aan mekaar vasgegroei het. Met die “vassittery”...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die Vrou Op Die Dak. https://www.youtube.com/watch?v=JMbfd3EAUek René Niewoudt is op die punt om alles te verloor.In ’n oomblik van impulsiewe waansinnigheid besluit sy om bo-op die dak van haar huis te klim. Daardie einste huis...

Read More

Kinderteater

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Babalela. Diep, diep in ’n donker bos waar die son net soms deur die takke loer…Diep, diep in ’n donker bos waar die varings welig diepgroen staan…Diep, diep in ’n donker bos...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Felias en Pokkel. Felias en Pokkel is Jakkie Louw se splinternuwe poppekaskonsert. Dit is eintlik ’n “one man and eight puppets”-konsert. Die storie handel oor twee veldmuise in boer Jakkie se huis....

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Fliep-flappers. ’n Opvoedkundige en vermaaklike kindertoneelstuk uit die debuutkinderboek Storiekasteel van Liena van der Merwe, gepubliseer deur Naledi Uitgewers. Fliep-flappers is haar  sewende kindertoneelproduksie en sy het al meer as 25 kunstefeesproduksies...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Pronk Pret. Pronk Pret Kom ontmoet die teatermakers van die toekoms by Pronk Pret, die LEKKER toneelkompetisie waar laerskoolproduksies die planke laat praat! Laerskooltonele volg ’n opwindende reis tydens die Pronk Toneelfeeste...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Tippie. Suid-Afrika se gunsteling-olifantjie kom kuier uiteindelik op die verhoog by Aardklop! Tippie gaan sorg vir hope vermaak wat die kindermaatjies se tone sommer sal laat krul van die lekkerkry. Saam leer...

Read More

Musiekteater

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Anna Davel: Daarom skryf ek. Waarom skryf mense liedjies? Wat gebeur voor daardie kreatiewe “fairy dust” begin skitter, en ’n skrywer voor die klavier of kitaar gaan sit om...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Any Dream Will Do: My pad met Webber. https://www.youtube.com/watch?v=58e39OkYeFY André Schwartz se naam is lankal sinoniem met die werk van Andrew Lloyd Webber. Hy het menigte hoofrolle vertolk in...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Mixtape van die liefde. https://www.youtube.com/watch?v=_OFFuVGSHqEhttps://www.youtube.com/watch?v=xW0hkz82VYY& Mixtape van die liefde, ’n digbundel saamgestel deur Antjie Krog, is ’n mengelmoes van álles wat die liefde is. Dit bevat stemme van uiteenlopende...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: RING VAN VUUR. https://www.youtube.com/watch?v=ccBlwkDLDjU& Met hierdie skepping smee Nataniël vyf vlambare elemente saam:  Oorspronklike musiek uit ’n repertoire van meer as drie dekades Splinternuwe verhale Die ritmes en tegnieke...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Woordmusiek. https://www.youtube.com/watch?v=jTPbKpsPcYEhttps://www.youtube.com/watch?v=_OFFuVGSHqE Gehore beleef selde vyf wáre legendes op een verhoog. Woordmusiek is daardie produksie. Drie van die grootste teatername in Suid-Afrika span kragte saam met een van die...

Read More

Kontemporêr

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Boeremusiek, RoccoStyl. So klassiek soos ’n gestyselde Voortrekkerkappie en so vars soos ’n melktert uit die oond toor pianis Rocco de Villiers met “boere-classics” in eg RoccoStyl, soos “Die ou waenhuis”, “Koekoewals”, “Hartseerwals”, “Outa in...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die Boulevard Harmoniste sing: ‘Goosebump a cappella.’ Ja, jy het reg gelees, ’n uur se a cappella-musiek wat beloof om jou hoendervel te gee. Kom luister na die unieke sesstemmige ensemble waaroor Aardklop-gehore nie kan...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Drie van die bestes. https://www.youtube.com/watch?v=xW0hkz82VYY ’n Samekoms van drie kunstenaars, met drie uiteenlopende stemme en drie persoonlikhede – in een produksie op die verhoog. Ondanks elkeen se uiteenlopende musiekstyl, van pop tot ballades en ligte...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Helenè Bester en Jannie Moolman – Nag in die Namib. Helenè Bester en Jannie Moolman span kragte saam om met kontemporêre Afrikaanse musiek gehore te vermaak.  Hierdie twee kunstenaars vermaak gehore met hul goeie sin...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Jak de Priester: Eerste liefde. Jak de Priester bring ná 21 jaar ’n nuwe produksie op die planke: Eerste liefde. Ná baie jare as liedjieskrywer en storieverteller vind hy sy land Suid-Afrika steeds ’n onuitputlike...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Jakkals en Berg. Ná die jare lange suksesvolle aanbieding van die produksie Jakkals en Leo, met Jakkie Louw en Kevin Leo, is Jakkie terug met nog ’n asemrowende produksie – dié keer saam met die...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Margaretastraat. Jannie du Toit herleef die legendariese liedjie-aande van 1981 en 1982 by Margaretastraat 28, Riverdale, Pretoria. Na dié aande in sy huis word daar sedertdien telkens in proefskrifte, dokumentêre programme en op die verhoog...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Vrolike 40 jaar ná 60. Die Potchefstroom Dienssentrum, ’n niewinsgewende organisasie en die grootste dienssentrum in die land, vier sy 40ste bestaansjaar. Vanweë die Dienssentrum se doelstelling om ouer persone solank as moontlik aktief in...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Zoid: Pitch>Swift<Strum. Die Beeld Ouditorium is die bestemming van die ruimteskip vir Potchefdromers en -stromers op Moeder Aardklop 2023. Zoid landing op 6 Oktober om 19:00. Spring in die water is lekker. Almal welkom. Ons is die...

Read More

Kabaret

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Amanda Strydom: Amber/Ombré. https://www.youtube.com/watch?v=4Wiz9e5dZw4& Amber verwys na ’n oranje-bruin edelsteen, of beteken vlugtig, temperamenteel, vrolik en aandadig. Ombré is die verandering van lig na donker en van donker na lig. Amanda Strydom, tjellis Susan Mouton...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Femme Is Fatale. https://www.youtube.com/watch?v=Watp31vI_sQ& Marna voel soos ’n pruimedant nadat haar man haar gelos het vir ’n bloedjong bloeisel, en beplan om vir haar dogters in Australië te gaan kuier. Lian weet van kleins af...

Read More

Klassiek

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Calling All Dawns. Calling All Dawns is ’n opwindende en relatief nuwe werk wat die gehoor op ’n reis neem in drie bewegings: dag, nag en dagbreek! Elke beweging spreek...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die Boulevard Harmoniste sing: ‘Goosebump a cappella.’ Ja, jy het reg gelees, ’n uur se a cappella-musiek wat beloof om jou hoendervel te gee. Kom luister na die unieke sesstemmige...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Orkesfees. Kom geniet ’n behoorlike fees van orkesklanke en musikale genot! Twee plaaslike orkeste – die Noordwes-Universiteit-simfonieorkes en Noordwes-jeugorkes – en die Rhapsody-orkes uit Bloemfontein gaan elkeen die gehoor vermaak...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Mimi sing Mimi. https://www.youtube.com/watch?v=ccBlwkDLDjU Amira Willighagen het bekendheid verwerf toe sy Holland’s Got Talent in 2013 op negejarige ouderdom gewen het. Sedertdien het sy saam met vooraanstaande kunstenaars gewerk en het...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Joyful Dances: Trio Joie de Vivre. Kom geniet die unieke klank van Trio Joie de Vivre in hierdie konsert gevul met vreugdevolle dansmusiek. Die drie vriende van die NWU se...

Read More

Leefstyl

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Aardklop Langtafel. Kom vir die eerste keer of kom vir die hoeveelste keer – jy kan nie die fees afsluit sonder dié feestelikheid nie. Onder die rustige skadu van reuse-plataanbome dek en versier ons  smaakvol...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Craft Beer and Street Food. Boetiekbier is die produk van delikate vakmanskap, gebrou op ’n klein skaal deur onafhanklike brouerye. Dikwels word bestanddele plaaslik verkry en word daar van tradisionele metodes gebruik gemaak. Die eindproduk...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Food Theatre: Silwerdoekdisse. Geurige disse is allermins net ter wille van oorlewing, dit is ’n integrale deel van kultuur en tradisie. Geen wonder nie dat kos in rolprente gebruik word om verskeie betekenisse oor te...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Kaapse wyn en fyngebak. Raak verlore in die Kaap vir een aand waar dit ruik, smaak en voel soos in die Kaapse Wynland, ​​al sê jou GPS dat jy in Potchefstroom is! Tydens hierdie geleentheid...

Read More

Gesprekke

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Beeld & Beukman: Op die man af. https://www.youtube.com/watch?v=n8Imz3rEDC4 Gryp ons na politieke strooihalms of kan die nuwe opposisiehandves impak by die stembus maak. Beukman gesels...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Beeld & boeretroos. https://www.youtube.com/watch?v=n8Imz3rEDC4 Hoe word ’n koerant soos Beeld saamgestel? Hoe word op die voorblad en ander inhoud besluit? Barnard Beukman, redakteur, en van...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Bloed vertel ’n storie met Hestelle van Staden. Outopsie bied ’n blik op die lewe van ’n forensiese patoloog. Hestelle van Staden sien byna daagliks...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Duiwel in die roos met Leon van Nierop. ’n Orkaan waai die private speurder adjudant Beer Henning letterlik tot op die spogroosplaas Roosbaron in die...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Ek het ’n engel gesien. In Amore Bekker se jongste boek fokus sy op mense se stories van ontmoetings met engele. In die proses word...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Floreer finansieel met PJ & Geo Botha en Nadine Petrick. In hierdie ekonomie droom ons almal van ryk word en ryk bly, maar dit is...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Geheime agter geslote deure met Erla Diedericks en Morné Malan. In Erla Diedericks se Salemstraat besef die bure dat hulle die oënskynlik gelukkige paartjie langsaan...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Hoe verklaar jy dit? Met Stefaans Coetzee en Jana Marx. Jana Marx vertel in Kultusse van Suid-Afrika oor die verskil tussen ’n sekte en ’n kultus,...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Hoekom stotter ons pa’s so met Carla Coetzee, Deon Lamprecht en Johan de Waal. Watter soort manlikheid behoort ons na te streef en hoekom bestaan...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: In Gesprek met Lourensa Eckard. Suid-Afrikaners is keelvol vir politici en kyk elders vir leierskap. Is dit volhoubaar of selfs regverdig om van ons nie-politieke...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Kies die lewe – van vrees na vrede met Madelein Rust en Ivor Swartz. As jy met ’n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Magnate en slaggate met TJ Strydom, Niel Joubert en Piet le Roux. Suid-Afrika is ’n moeilike plek om sake te doen, tog kry sommige entrepreneurs...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Marius Weyers – akteur sonder gelyke met Chris Vorster. Marius Weyers is waarskynlik een van die bekendste en mees gerespekteerde name in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf....

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Misdaad langs die Walviskus met Irna van Zyl. Kwaaiwater is die blitsverkoperskrywer Irna van Zyl se vyfde spanningsroman. Speuradjudant Storm van der Merwe is terug...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Onder die blik van ’n fiktiewe biograaf met Johann Rossouw en Thys Human. Met Sluitstuk stel Johann Rossouw ondersoek in na die fassinerende verhouding tussen...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Prontuit. Hoe gemaak om vir ewig in hierdie onstuimige mooi land te kan woon en werk? Talle glo om die land te verlaat is bloot...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Generasie-welvaart en die oranje ligte. Elke Suid-Afrikaner se doel is uiteindelik om ’n vorm van welvaart aan hul kinders...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Geniet Suid-Afrika, maar bestuur jou kapitaal soos ’n wêreldburger. Die meeste Suid-Afrikaners bly in Suid-Afrika omdat hulle hier wíl...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Sake & Sauvignon. Met Theo Vorster. Kernbeginsels vir suksesvolle beleggingsbesluite. Mense is emosionele wesens en raak vasgevang op die wipplank tussen optimisme en pessimisme. Nuusgebeure...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Sigbaar of onsigbaar met Tom Dreyer en Pieter Odendaal. Bestaande plekke – sommige naby en ander ver – word taktiel en evokatief in reisgedigte uitgebeeld...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Stille waters diepe grond met Madelein Rust en Marie Lotz. Wat maak fiktiewe moorde so interessant vir lesers en wat dryf skrywers soos Madelein Rust...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Vriendskap wat die tyd deurstaan met Marita van der Vyver. Marita van der Vyver kuier in Suid-Afrika om haar jongste roman bekend te stel. Laaste...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Werklik waarskynlik? – Fantasie en wetenskapsfiksie. Met Elrien Scheepers, Sunel Combrinck en Nadine Petrick. Elrien Scheepers  se wetenskapsfiksie-verhaal Waar jakkalse huil speel af gedurende die winter...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Wie is die beste Springbok van die moderne era met Dawie Boonzaaier. Hoe kies jy tussen Bakkies Botha en Eben Etzebeth? Moet Os du Randt...

Read More

Visuele kunste

Die visuele kuns rondleidings fokus elke dag op ‘n ander uitstalling, as volg:

Dinsdag, 3 Oktober 11:00: Helder Oomblikke Tussenin, Evert Esterhuizen, NWU Botaniese Tuin Galery
Woensdag, 4 Oktober 11:00:
Gevolg, Peter Mammes, F1 Gebou (Daktuin)
Donderdag, 5 Oktober 11:00: Chisi Hachieri Musi Wacharimwa – A Seed Will Take Its Time To Grow, Tafadzwa Tega, NWU Alumni-saal
Vrydag, 6 Oktober 11:00: Helder Oomblikke Tussenin, Evert Esterhuizen, NWU Botaniese Tuin Galery
Saterdag, 7 Oktober 11:00: Gevolg, Peter Mammes, F1 Gebou (Daktuin)

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Beeldhouwerkswinkel (borsbeeld). Woon ’n beeldhouwerkswinkel van twee dae by wat deur Sandro Trapani en Pieter Jooste van 09:00 tot 15:00 aangebied word. Jy kry tien...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Evert Esterhuizen: Helder oomblikke tussenin. Die plantegroei van die verre oostelike streke van Suid-Afrika is buitengewoon welig, helderkleurig en bestaan uit talle lae. In sy...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Peter Mammes: Gevolg. Peter Mammes se behoefte was om iets nuuts en interessant te maak deur ongewone tegnologieë en tegnieke te gebruik. Hy het maande...

Read More

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Tafadzwa Tega: Chisi Hachieri Musi Wacharimwa – A Seed Will Take Its Time to Grow. Tafadzwa Tega se werk is ’n liefdesbrief aan die Zimbabwiese...

Read More

**Die program is onderhewig aan verandering.

Dineke van der Walt is beide die KKNK asook Momentum Beleggings Aardklop se kurator. Sy was voorheen die bestuurder van die kontemporêre kunsgalery Lizamore & Associates.

Sy het reeds etlike pryse ontvang, waaronder mees onlangs 2021 se kykNET Fiësta-wenner vir beste prestasie in visuele kuns vir haar virtuele galery vir KKNK. In 2018 ontvang sy die Fulcrum Suzanne Shaw Creative Award, toegeken aan jong kurators.

Dineke sluit in 2020 by Aardklop aan en verras en betower feesgangers veral deur haar kreatiewe gebruik van uitstalruimtes tot haar beskikking; die samestelling van kunstenaars en uitstallings; interpretasie en tematiek. Veral 2021 se Liewe Land! by Aardklop, waar sy kontemporêre kunstenaars gevra het om nuwe interpretasies van afskrifte van ouer landskapskunstenaars se werk te maak, het opslae gemaak en het feesgangers sowel as kunskenners se harte gesteel.

Kom maak later weer hier ‘n draai vir meer inligting.
Dit sal jou soos altyd verras, verryk en in verwondering laat!

Scroll to Top