Momentum Beleggings Aardklop 2023 Program

3 - 8 Oktober

Dae

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Pronk Podium wenners 2023. Pronk Podium. Kom ontmoet die teatermakers van die toekoms by Pronk Podium, die LEKKER toneelkompetisie waar hoërskool- en studenteproduksies die planke laat praat.  Hierdie jaar se

Lees meer »

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: ’n Akkerboom. ’n Buitengewone en unieke produksie. De Klerk én die gehoor word met elke optrede verras deur wie sy gasspeler (wat nog nie ’n woord van die teks gelees

Lees meer »

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Droomwerk. Petrus droom oor sy familie se komplekse verlede: sy stammoeder, Diana van Madagaskar, soek na haar dogter. Sy oupa Piet, ʼn apartheidsenator, is aan die sterf. Konflik, vervreemding en

Lees meer »

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Braam en die Engel. Marietjie de Jongh se geliefde jeugverhaal Braam en die engel is verwerk vir die verhoog as ’n multidissiplinêre en magiese teaterervaring vir die hele gesin. Dis

Lees meer »

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Goed wat wag om te gebeur. Hendrik keer vir die eerste keer in 15 jaar terug na sy ouerhuis. Die huis is verlate en hy besluit om in die donker

Lees meer »

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Hoerkind. Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ’n pedofiel. Alkohol- en dwelmafhanklikheid

Lees meer »

https://www.youtube.com/watch?v=EWQEmxhshFw Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Mirakel. Dis 1938. Met die Depressie sukkel mense om te oorleef. ’n Teatergeselskap onder die leiding van die befaamde akteur Dante du Pré bevind hulle in ’n klein dorpie

Lees meer »

https://www.youtube.com/watch?v=Wr_Vy0bFBCshttps://www.youtube.com/watch?v=EWQEmxhshFw Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die moeder. Moederskap is ’n voltydse werk, maar nou is dit verby. Anna se kinders het grootgeword en het lewens en liefdes van hul eie. Van ure alleen deurbring,

Lees meer »
Scroll to Top