Aardklop Langtafel

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Aardklop Langtafel.

Kom vir die eerste keer of kom vir die hoeveelste keer – jy kan nie die fees afsluit sonder dié feestelikheid nie. Onder die rustige skadu van reuse-plataanbome dek en versier ons  smaakvol ’n lang tafel, waar ’n heerlike vyfgangmaaltyd aan jou bedien word. Die prys sluit drinkgoed en heerlike Hermanuspietersfontein-wyn in. Bring jou familie en vriende en kom beleef iets besonders! 

Genre: Leefstyl
Gradering: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 120 min.
Venue: NWU Potchefstroomkampus Lover’s Lane
Datum en tyd: 8 Okt 12:00
Kaartjies: R600

Scroll to Top