Tafadzwa Tega: Chisi Hachieri Musi Wacharimwa – A Seed Will Take Its Time to Grow

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Tafadzwa Tega: Chisi Hachieri Musi Wacharimwa – A Seed Will Take Its Time to Grow.

Tafadzwa Tega se werk is ’n liefdesbrief aan die Zimbabwiese diaspora – aan die mense wat hul huise verlaat het op soek na ’n beter lewe. Hierdie individue, hoogs opgeleide en professionele mense, moes verskeie struikelblokke en uitdagings te bowe kom om by hul nuwe omgewings aan te pas, maar hul vasberadenheid om in te skakel en sukses te behaal, is onwrikbaar.

Kurator Dineke van der Walt verwelkom jou graag Donderdag 5 Oktober 11:00 vir ’n gratis rondleiding van hierdie uitstalling.


Genre: Visuele kuns
Gradering: Ouerbegeleiding
Venue: NWU Alumni-saal
Datum en tyd: 3-7 Okt, 09:00-17:00
Gratis

Scroll to Top