Tragikomedie 2023

Die Vrou Op Die Dak

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die Vrou Op Die Dak. https://www.youtube.com/watch?v=JMbfd3EAUek René Niewoudt is op die punt om alles te verloor.In ’n oomblik van impulsiewe waansinnigheid besluit sy om bo-op die dak van haar huis te klim. Daardie einste huis waar sy haar hele getroude lewe al bly, die huis waar sy en haar man […]

Die Vrou Op Die Dak Read More »

Scroll to Top