Klop-klop, Kuns gerus binne!
Hallo daar! Oor bietjie meer as ses maande fees ons almal saam! Om die ervaring van elke feesganger onvergeetlik te maak, gebeur daar baie dinge voor en agter die skerms en ons deel graag van die hoogtepunte met julle hier, in die Maart-uitgawe van Momentum Aardklop Klop Klets. Goeie nuus! Vir die afgelope drie jaar […]
Klop-klop, Kuns gerus binne! Read More »