Ben Schoeman in Recital

Aardklop Aubade in samewerking met Afrikaanse Hoër Seunskool bied aan:
Ben Schoeman in Recital

Ben Schoeman is een van ons land se mees gerekende pianiste. Buiten Suid-Afrika, is die wêreldverhoog sy tuiste, met solo vertonings, kamermusiek-uitvoerings en konserte reeds aangebied in Europa, die VSA en Kanada.

Voorafvertoning: Affies ‘drumline’ (gr 10-12) o.l.v. Ronel du Plessis

Program:

JS Bach (1685-1750):
Toccata in E minor, BWV 914/Tokkate in E mineur, BWV 914

Franz Schubert (1797-1828):
Sonata no. 13 in A major, D. 664/Sonate nr. 13 in A majeur, D. 664
 – Allegro moderato
 – Andante
 – Allegro

Franz Liszt (1811-1886)
Vallée d’Obermann (from/uit Années de Pèlerinage, 1 st Year, Switzerland, S. 160)

Claude Debussy (1862-1918)
Préludes, Book/Boek 2 (1912-13) –
 – Ondine
 – Feux d’artifice

César Franck (1822-1890) – Bicentenary of the composer/200ste herdenking
Prélude, Choral et Fugue, FWV 21 (1884)

Venue: Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria
Datum: Sondag, 4 Septmeber 2022
Tyd: 11:00
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R190, R150 (pensionarisse), R100 (leerders)

Kaartjies by www.ticketpros.co.za
Konsertgangers kan ook ‘n ligte ete (en ander versnaperinge) voor of na die konsert geniet by die 1920 restaurant op die skoolgronde.

Aardklop Aubade is reeds gevestig as ‘n tuiste vir die bevordering van Suid-Afrikaanse klassieke musiek. Ons skep met trots ‘n platform vir musici, om op te tree voor gehore in die Jakarandastad.

Scroll to Top