André Schwartz & Coenie de Villiers: GRENSLOOS

Momentum Beleggings Aardklop bied aan:
André Schwartz & Coenie de Villiers: GRENSLOOS

André Schwartz en Coenie de Villiers span kragte saam in hierdie musiekteater-produksie, waarin ’n wye spektrum van liedere die boodskap van leef en laat leef oor alle grense weerspieël – nie net geografiese grense nie, maar ook dié tussen mense, geslagte en kulture.

Kom vier die lewe in woord en lied, uitgevoer deur twee van ons land se voorste musikante.   

Met: Coenie de Villiers & André Schwartz 
Geskep deur: Coenie de Villiers & André Schwartz 
Regie: Coenie de Villiers & André Schwartz 
Genre: Musiekteater
Taal: Afrikaans
Gradering: Gesin
Tydsduur: 70min

Venue: Die Teater Linden, Johannesburg
Datum & Tyd: 7 Oktober 13:00, 8 Oktober 14:00 en 19:00
Kaartjies beskikbaar by: www.ticketpros.co.za

Kaartjies: R220

Scroll to Top