Beeld & Beukman: Op die man af

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Beeld & Beukman: Op die man af.

Gryp ons na politieke strooihalms of kan die nuwe opposisiehandves impak by die stembus maak. Beukman gesels met John Steenhuisen, DA-leier.

Met: Barnard Beukman & John Steenhuisen
Datum en tyd:
4 Okt 15:00

Gryp ons na politieke strooihalms of kan die nuwe opposisiehandves impak by die stembus maak.

Met: Barnard Beukman
Datum en tyd:
5 Okt 15:00

Gryp ons na politieke strooihalms of kan die nuwe opposisiehandves impak by die stembus maak. Beukman gesels met Corne Mulder, VF Plus.

Met: Barnard Beukman & Corne Mulder
Datum en tyd:
6 Okt 15:00

Taal: Afrikaans
Gradering: Gesin
Tydsduur: 60 min.
Venue: The Roots Sonkamer
Kaartjies: Gratis

Scroll to Top