Beeld & boeretroos

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Beeld & boeretroos.

Hoe word ’n koerant soos Beeld saamgestel? Hoe word op die voorblad en ander inhoud besluit? Barnard Beukman, redakteur, en van sy kollegas kom lig die sluier en blaai saam met feesgangers oor ’n koppie koffie deur die koerant.

Met: Barnard Beukman, Gert van der Westhuizen, Christo van Staden en Carla Lewis
Taal: Afrikaans
Gradering: Gesin
Tydsduur: 60 min.
Venue: The Roots Sonkamer
Datum en tyd: 4 Okt 09:00
Kaartjies: Gratis

Scroll to Top