Musiekteater 2023

Mixtape van die liefde

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Mixtape van die liefde. https://www.youtube.com/watch?v=_OFFuVGSHqEhttps://www.youtube.com/watch?v=xW0hkz82VYY& Mixtape van die liefde, ’n digbundel saamgestel deur Antjie Krog, is ’n mengelmoes van álles wat die liefde is. Dit bevat stemme van uiteenlopende Suid-Afrikaanse digters. Dit strek oor temas, kultuurgroepe en generasies heen, maar uiteindelik word almal van ons omgedolwe, platgetrek óf opgehef deur […]

Mixtape van die liefde Read More »

RING VAN VUUR

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: RING VAN VUUR. https://www.youtube.com/watch?v=ccBlwkDLDjU& Met hierdie skepping smee Nataniël vyf vlambare elemente saam:  Oorspronklike musiek uit ’n repertoire van meer as drie dekades Splinternuwe verhale Die ritmes en tegnieke van Mexiko, Argentinië, Chili en Peru ’n Witwarm garderobe deur Floris Louw Sewe wêreldklasmusikante 90 minute van hartstog, humor, hitte, virtuositeit

RING VAN VUUR Read More »

Woordmusiek

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Woordmusiek. https://www.youtube.com/watch?v=jTPbKpsPcYEhttps://www.youtube.com/watch?v=_OFFuVGSHqE Gehore beleef selde vyf wáre legendes op een verhoog. Woordmusiek is daardie produksie. Drie van die grootste teatername in Suid-Afrika span kragte saam met een van die land se sterkste skrywers en musikante om hierdie eenmalige produksie te skep. Woordmusiek bring op unieke wyse die aangrypende verhalende tekste

Woordmusiek Read More »

Scroll to Top