André Schwartz & Coenie de Villiers: GRENSLOOS

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: André Schwartz & Coenie de Villiers: GRENSLOOS André Schwartz en Coenie de Villiers span kragte saam in hierdie musiekteater-produksie, waarin ’n wye spektrum van liedere die boodskap van leef en laat leef oor alle grense weerspieël – nie net geografiese grense nie, maar ook dié tussen mense, geslagte en kulture. […]

André Schwartz & Coenie de Villiers: GRENSLOOS Read More »