Hoerkind

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Hoerkind.

Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ’n pedofiel. Alkohol- en dwelmafhanklikheid ry hom. Een aand word hy gyselaar gehou en met ’n mes gesteek. Sy foute is volop, maar hy leer soos hy voortbeur. ’n Ware verhaal oor verlies én oorwinning.

Met: Geon Nel
Teks: Herman Lategan 
Verwerking van teks: Francois Toerien
Regie: Margit Meyer-Rödenbeck  
Assistentregisseur en verhoogbestuurder: Jeanne Steenkamp
Stelontwerp: Gerrit Snyman
Beligtingsontwerp: John B Swart
Komponis/Oorspronklike musiek: Coenraad Rall
Vervaardiger: Arena Produksiehuis
Moontlik gemaak deur: Suidoosterfees

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 80 min.
Gradering: Geen o.18 (T/I)
Venue: Gimmies
Datum en tyd: 3 Okt 13:00, 5 Okt 20:00, 6 Okt 16:30, 7 Okt 13:00
Kaartjies: R200, R180 (Aardklop Hartsvriende)

Scroll to Top