Zoid: Pitch>Swift

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Zoid: Pitch>Swift<Strum.

Die Beeld Ouditorium is die bestemming van die ruimteskip vir Potchefdromers en -stromers op Moeder Aardklop 2023. Zoid landing op 6 Oktober om 19:00. 
Spring in die water is lekker. Almal welkom. 
Ons is die skrywers en ons is die verhaal. 
Ons is die syfers wat die kode vertaal.

Met: Karen Zoid, Schalk van der Merwe (bas), Henry Steel (kitaar), Marlon Green (dromme)
Debuut

Genre: Kontemporêr
Taal: Afrikaans, Engels
Gradering: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 90 min.
Venue: Beeld Ouditorium
Datum en tyd: 6 Okt 19:00
Kaartjies: R290, R260 (Aardklop Hartsvriende)

Scroll to Top