Kontemporêr 2023

Jakkals en Berg

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Jakkals en Berg. Ná die jare lange suksesvolle aanbieding van die produksie Jakkals en Leo, met Jakkie Louw en Kevin Leo, is Jakkie terug met nog ’n asemrowende produksie – dié keer saam met die talentvolle sangeres Charlize Berg. Charlize het jare gelede “Angel” saam met Jakkie opgeneem. Die kombinasie […]

Jakkals en Berg Read More »

Zoid: Pitch>Swift

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Zoid: Pitch>Swift<Strum. Die Beeld Ouditorium is die bestemming van die ruimteskip vir Potchefdromers en -stromers op Moeder Aardklop 2023. Zoid landing op 6 Oktober om 19:00. Spring in die water is lekker. Almal welkom. Ons is die skrywers en ons is die verhaal. Ons is die syfers wat die kode vertaal. Met: Karen

Zoid: Pitch>Swift<Strum Read More »

Margaretastraat

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Margaretastraat. Jannie du Toit herleef die legendariese liedjie-aande van 1981 en 1982 by Margaretastraat 28, Riverdale, Pretoria. Na dié aande in sy huis word daar sedertdien telkens in proefskrifte, dokumentêre programme en op die verhoog verwys. Lucas Maree vertel byvoorbeeld hoe een besondere liedjie-aand hom geïnspireer het om eensklaps in

Margaretastraat Read More »

Die Boulevard Harmoniste sing: ‘Goosebump a cappella’

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die Boulevard Harmoniste sing: ‘Goosebump a cappella.’ Ja, jy het reg gelees, ’n uur se a cappella-musiek wat beloof om jou hoendervel te gee. Kom luister na die unieke sesstemmige ensemble waaroor Aardklop-gehore nie kan ophou praat nie. Verwag ’n wye verskeidenheid uit ’n goeie repertoire bestaande uit musiek in

Die Boulevard Harmoniste sing: ‘Goosebump a cappella’ Read More »

Helenè Bester en Jannie Moolman – Nag in die Namib

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Helenè Bester en Jannie Moolman – Nag in die Namib. Helenè Bester en Jannie Moolman span kragte saam om met kontemporêre Afrikaanse musiek gehore te vermaak.  Hierdie twee kunstenaars vermaak gehore met hul goeie sin vir humor en stemme wat mekaar aanvul.  Hul sing die nuwe treffer “Nag in die

Helenè Bester en Jannie Moolman – Nag in die Namib Read More »

Drie van die bestes

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Drie van die bestes. https://www.youtube.com/watch?v=xW0hkz82VYY ’n Samekoms van drie kunstenaars, met drie uiteenlopende stemme en drie persoonlikhede – in een produksie op die verhoog. Ondanks elkeen se uiteenlopende musiekstyl, van pop tot ballades en ligte klassieke musiek, is dit veral hul a cappella-sang en samesang wat hulle ’n gedugte kombinasie

Drie van die bestes Read More »

Vrolike 40 jaar ná 60

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Vrolike 40 jaar ná 60. Die Potchefstroom Dienssentrum, ’n niewinsgewende organisasie en die grootste dienssentrum in die land, vier sy 40ste bestaansjaar. Vanweë die Dienssentrum se doelstelling om ouer persone solank as moontlik aktief in die gemeenskap te laat funksioneer, word Potchefstroom as die ideale aftreedorp beskou. Vandag gee ons

Vrolike 40 jaar ná 60 Read More »

Boeremusiek, RoccoStyl

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Boeremusiek, RoccoStyl. So klassiek soos ’n gestyselde Voortrekkerkappie en so vars soos ’n melktert uit die oond toor pianis Rocco de Villiers met “boere-classics” in eg RoccoStyl, soos “Die ou waenhuis”, “Koekoewals”, “Hartseerwals”, “Outa in die langpad”, “Kalfiewals”, “Umfaan” en ’n keurspel van Jim Muller. Oudergewoonte saam met Lizelle le

Boeremusiek, RoccoStyl Read More »

Scroll to Top