Momentum Beleggings Aardklop 2023 Program

3 - 8 Oktober

Dae

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Pronk Podium wenners 2023. Pronk Podium. Kom ontmoet die teatermakers van die toekoms by Pronk Podium, die LEKKER toneelkompetisie waar hoërskool- en studenteproduksies die planke laat praat.  Hierdie jaar se

Lees meer »

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Hans steek die Rubicon oor. Op 90 is Hans nog springlewendig. Sy kinders boender hom egter uit hul tuistes in die buiteland en uit sy lekker huis in die Kaap

Lees meer »

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Onfiks en veertig. Alfred Adriaan het verlede jaar veertig jaar oud geword en vier hierdie mylpaal met ’n nuwe eenmanvertoning: Onfiks en veertig. Met sy kenmerkende energie en vlymskerp humor

Lees meer »

https://www.youtube.com/watch?v=EWQEmxhshFw Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Mirakel. Dis 1938. Met die Depressie sukkel mense om te oorleef. ’n Teatergeselskap onder die leiding van die befaamde akteur Dante du Pré bevind hulle in ’n klein dorpie

Lees meer »

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Marion Holm. Dis die klein jakkalsies soos bure, honde en mense wat daagliks Marion Holm se wingerd verniel. Marion wíl nie gil nie, sy gaan soek nie smart of geniet verdriet

Lees meer »

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Magda Louw. Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense

Lees meer »
Scroll to Top