Pronk Podium
Aardklop Pronk Podium is ’n nasionale toneelfeeskompetisie vir hoërskoolleerlinge en die studente wat deelneem aan die NWU Kampustoneel. Vanjaar se feesproduksie, Doolhof, word aangebied deur vorige Pronk Podium-wenners. Meer inligting oor die studenteproduksie (en genre) sal ná afloop van die NWU Kampustoneel bekend gemaak word. Beide produksies is ingesluit by die kaartjieprys. Doolhof ’n Jong […]