Kinderteater 2023

Babalela

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Babalela. Diep, diep in ’n donker bos waar die son net soms deur die takke loer…Diep, diep in ’n donker bos waar die varings welig diepgroen staan…Diep, diep in ’n donker bos in ’n hol boomstomp, net onder ’n blaar…Woon die Babalela! Die eerste gedagte wat by ’n mens opkom

Babalela Read More »

Tippie

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Tippie. Suid-Afrika se gunsteling-olifantjie kom kuier uiteindelik op die verhoog by Aardklop! Tippie gaan sorg vir hope vermaak wat die kindermaatjies se tone sommer sal laat krul van die lekkerkry. Saam leer ons meer oor emosies en omgee vir ons maats. Tippie bied vir ons ’n prag-reeks boeke, waar ons

Tippie Read More »

Fliep-flappers

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Fliep-flappers. ’n Opvoedkundige en vermaaklike kindertoneelstuk uit die debuutkinderboek Storiekasteel van Liena van der Merwe, gepubliseer deur Naledi Uitgewers. Fliep-flappers is haar  sewende kindertoneelproduksie en sy het al meer as 25 kunstefeesproduksies oor die jare aangebied. Dié jongste produksie is ook die inspirasie  vir ’n reeks nuwe kinderdramas, waarvan Fliep-flappers

Fliep-flappers Read More »

Felias en Pokkel

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Felias en Pokkel. Felias en Pokkel is Jakkie Louw se splinternuwe poppekaskonsert. Dit is eintlik ’n “one man and eight puppets”-konsert. Die storie handel oor twee veldmuise in boer Jakkie se huis. Felias is ’n slim, lang, maer muis met ’n brilletjie en Pokkel ’n kort, ronde, jong muis met

Felias en Pokkel Read More »

Scroll to Top