Visuele Kuns 2023

Tafadzwa Tega: Chisi Hachieri Musi Wacharimwa – A Seed Will Take Its Time to Grow

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Tafadzwa Tega: Chisi Hachieri Musi Wacharimwa – A Seed Will Take Its Time to Grow. Tafadzwa Tega se werk is ’n liefdesbrief aan die Zimbabwiese diaspora – aan die mense wat hul huise verlaat het op soek na ’n beter lewe. Hierdie individue, hoogs opgeleide en professionele mense, moes verskeie […]

Tafadzwa Tega: Chisi Hachieri Musi Wacharimwa – A Seed Will Take Its Time to Grow Read More »

Peter Mammes: Gevolg

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Peter Mammes: Gevolg. Peter Mammes se behoefte was om iets nuuts en interessant te maak deur ongewone tegnologieë en tegnieke te gebruik. Hy het maande gelede begin eksperimenteer. Sy proses is om te begin met eenvoudige beginsels en uiteindelik eindig hy met ’n baie komplekse metode om sy kunswerke te

Peter Mammes: Gevolg Read More »

Evert Esterhuizen: Helder oomblikke tussenin

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Evert Esterhuizen: Helder oomblikke tussenin. Die plantegroei van die verre oostelike streke van Suid-Afrika is buitengewoon welig, helderkleurig en bestaan uit talle lae. In sy grootwordjare het Evert Esterhuizen talle reise na die Wildekus meegemaak – die ruigheid en die verskeidenheid van die dramatiese eertydse Transkeise kus, die oorvloedigheid het

Evert Esterhuizen: Helder oomblikke tussenin Read More »

Scroll to Top