Klassiek 2023

Calling All Dawns

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Calling All Dawns. Calling All Dawns is ’n opwindende en relatief nuwe werk wat die gehoor op ’n reis neem in drie bewegings: dag, nag en dagbreek! Elke beweging spreek tot ’n fase van die lewe, die dood en die wedergeboorte. Die musiek sal jou laat lag, diep delf in […]

Calling All Dawns Read More »

Die Boulevard Harmoniste sing: ‘Goosebump a cappella’

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die Boulevard Harmoniste sing: ‘Goosebump a cappella.’ Ja, jy het reg gelees, ’n uur se a cappella-musiek wat beloof om jou hoendervel te gee. Kom luister na die unieke sesstemmige ensemble waaroor Aardklop-gehore nie kan ophou praat nie. Verwag ’n wye verskeidenheid uit ’n goeie repertoire bestaande uit musiek in

Die Boulevard Harmoniste sing: ‘Goosebump a cappella’ Read More »

Orkesfees

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Orkesfees. Kom geniet ’n behoorlike fees van orkesklanke en musikale genot! Twee plaaslike orkeste – die Noordwes-Universiteit-simfonieorkes en Noordwes-jeugorkes – en die Rhapsody-orkes uit Bloemfontein gaan elkeen die gehoor vermaak met hul eie unieke en uiteenlopende program. Met soveel verskillende werke, items en orkeste sal dit beslis ’n aand wees

Orkesfees Read More »

Mimi sing Mimi

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Mimi sing Mimi. https://www.youtube.com/watch?v=ccBlwkDLDjU Amira Willighagen het bekendheid verwerf toe sy Holland’s Got Talent in 2013 op negejarige ouderdom gewen het. Sedertdien het sy saam met vooraanstaande kunstenaars gewerk en het sy selfs saam met die wêreldbekende André Rieu en sy orkes opgetree. Sy het in 2018 na Suid-Afrika verhuis en

Mimi sing Mimi Read More »

Scroll to Top