Dis g’n fopnuus dié nie
Dagsê ’klopper Die wêreld gons oor KI, en sien is al hoe minder glo wanneer dit by die interwebs kom. Maar daar’s een ding wat nooit KUNSmatig sal wees nie: Momentum Aardklop. Ondanks die spoed waarteen oëverblindery die laaste paar jaar ontwikkel het, is daar steeds niks wat kan kers FEEShou by ’n verhoogervaring in […]
Dis g’n fopnuus dié nie Read More »