Search Results for: pronk

Amanda Strydom: Amber/Ombré

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Amanda Strydom: Amber/Ombré. https://www.youtube.com/watch?v=4Wiz9e5dZw4& Amber verwys na ’n oranje-bruin edelsteen, of beteken vlugtig, temperamenteel, vrolik en aandadig. Ombré is die verandering van lig na donker en van donker na lig. Amanda Strydom, tjellis Susan Mouton en pianis Coenraad Rall weef ’n musiek- en woordkleed deur die skakerings van donker na […]

Amanda Strydom: Amber/Ombré Read More »

Magda Louw

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Magda Louw. Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers, en nou ook die tannie op die verhoog. Wat sal sy tog kwytraak as die mikrofoon in haar

Magda Louw Read More »

Felias en Pokkel

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Felias en Pokkel. Felias en Pokkel is Jakkie Louw se splinternuwe poppekaskonsert. Dit is eintlik ’n “one man and eight puppets”-konsert. Die storie handel oor twee veldmuise in boer Jakkie se huis. Felias is ’n slim, lang, maer muis met ’n brilletjie en Pokkel ’n kort, ronde, jong muis met

Felias en Pokkel Read More »

Program 2023

Momentum Beleggings Aardklop 2023 Program Menu Close Drama Komedie Tragikomedie Kinderteater Musiekteater Kontemporêr Kabaret Klassiek Leefstyl Gesprekke Visuele Kunste Drama Komedie Tragikomedie Kinderteater Musiekteater Kontemporêr Kabaret Klassiek Leefstyl Gesprekke Visuele Kunste Drama Momentum Beleggings Aardklop bied aan: ’n Akkerboom. ’n Buitengewone en unieke produksie. De Klerk én die gehoor word met elke optrede verras deur

Program 2023 Read More »

Scroll to Top