Search Results for: pronk

Pronk Podium wenners 2023

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Pronk Podium wenners 2023. Pronk Podium. Kom ontmoet die teatermakers van die toekoms by Pronk Podium, die LEKKER toneelkompetisie waar hoërskool- en studenteproduksies die planke laat praat.  Hierdie jaar se wenproduksies word met trots by Aardklop aangebied, en kan kers vashou met die professionele produksies. Tienertonele volg ’n opwindende reis […]

Pronk Podium wenners 2023 Read More »

Aardklop, 24-29 September. Feesterrein 24-28 September

Momentum Beleggings Aardklop 24-29 September 2024. Maak daai dagboek nou oop!

BESTE AARDKLOPPER Skreeu dit van die dakke af sodat almal kan hoor en sien, skryf dit op die tafels van jul harte! Momentum Beleggings Aardklop is op pad! Maak daai dagboeke oop, skakel al jou vrinne en familie, want in September is dit feestyd in Potchefstroom!! #aardklop2024 #hierkomons Ons hoop dat jou 2024 reeds gevul

Momentum Beleggings Aardklop 24-29 September 2024. Maak daai dagboek nou oop! Read More »

Jakkals en Berg

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Jakkals en Berg. Ná die jare lange suksesvolle aanbieding van die produksie Jakkals en Leo, met Jakkie Louw en Kevin Leo, is Jakkie terug met nog ’n asemrowende produksie – dié keer saam met die talentvolle sangeres Charlize Berg. Charlize het jare gelede “Angel” saam met Jakkie opgeneem. Die kombinasie

Jakkals en Berg Read More »

Braam en die Engel

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Braam en die Engel. Marietjie de Jongh se geliefde jeugverhaal Braam en die engel is verwerk vir die verhoog as ’n multidissiplinêre en magiese teaterervaring vir die hele gesin. Dis ’n  epiese en boeiende verhaal oor die krag van vriendskap, verbeelding en hoop. ’n Pasaangestelde streeksengel word op ’n missie

Braam en die Engel Read More »

Calling All Dawns

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Calling All Dawns. Calling All Dawns is ’n opwindende en relatief nuwe werk wat die gehoor op ’n reis neem in drie bewegings: dag, nag en dagbreek! Elke beweging spreek tot ’n fase van die lewe, die dood en die wedergeboorte. Die musiek sal jou laat lag, diep delf in

Calling All Dawns Read More »

Babalela

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Babalela. Diep, diep in ’n donker bos waar die son net soms deur die takke loer…Diep, diep in ’n donker bos waar die varings welig diepgroen staan…Diep, diep in ’n donker bos in ’n hol boomstomp, net onder ’n blaar…Woon die Babalela! Die eerste gedagte wat by ’n mens opkom

Babalela Read More »

RING VAN VUUR

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: RING VAN VUUR. https://www.youtube.com/watch?v=ccBlwkDLDjU& Met hierdie skepping smee Nataniël vyf vlambare elemente saam:  Oorspronklike musiek uit ’n repertoire van meer as drie dekades Splinternuwe verhale Die ritmes en tegnieke van Mexiko, Argentinië, Chili en Peru ’n Witwarm garderobe deur Floris Louw Sewe wêreldklasmusikante 90 minute van hartstog, humor, hitte, virtuositeit

RING VAN VUUR Read More »

Margaretastraat

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Margaretastraat. Jannie du Toit herleef die legendariese liedjie-aande van 1981 en 1982 by Margaretastraat 28, Riverdale, Pretoria. Na dié aande in sy huis word daar sedertdien telkens in proefskrifte, dokumentêre programme en op die verhoog verwys. Lucas Maree vertel byvoorbeeld hoe een besondere liedjie-aand hom geïnspireer het om eensklaps in

Margaretastraat Read More »

Die Boulevard Harmoniste sing: ‘Goosebump a cappella’

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die Boulevard Harmoniste sing: ‘Goosebump a cappella.’ Ja, jy het reg gelees, ’n uur se a cappella-musiek wat beloof om jou hoendervel te gee. Kom luister na die unieke sesstemmige ensemble waaroor Aardklop-gehore nie kan ophou praat nie. Verwag ’n wye verskeidenheid uit ’n goeie repertoire bestaande uit musiek in

Die Boulevard Harmoniste sing: ‘Goosebump a cappella’ Read More »

Scroll to Top