Search Results for: pronk

Orkesfees

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Orkesfees. Kom geniet ’n behoorlike fees van orkesklanke en musikale genot! Twee plaaslike orkeste – die Noordwes-Universiteit-simfonieorkes en Noordwes-jeugorkes – en die Rhapsody-orkes uit Bloemfontein gaan elkeen die gehoor vermaak met hul eie unieke en uiteenlopende program. Met soveel verskillende werke, items en orkeste sal dit beslis ’n aand wees […]

Orkesfees Read More »

Hoerkind

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Hoerkind. Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ’n pedofiel. Alkohol- en dwelmafhanklikheid ry hom. Een aand word hy gyselaar gehou en met ’n mes gesteek. Sy foute is volop, maar hy leer

Hoerkind Read More »

Mirakel

https://www.youtube.com/watch?v=EWQEmxhshFw Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Mirakel. Dis 1938. Met die Depressie sukkel mense om te oorleef. ’n Teatergeselskap onder die leiding van die befaamde akteur Dante du Pré bevind hulle in ’n klein dorpie in die hoop om ’n bietjie verligting te bring met ’n opvoering en sodoende ook die baie leë geldkoffer weer

Mirakel Read More »

Die moeder

https://www.youtube.com/watch?v=Wr_Vy0bFBCshttps://www.youtube.com/watch?v=EWQEmxhshFw Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die moeder. Moederskap is ’n voltydse werk, maar nou is dit verby. Anna se kinders het grootgeword en het lewens en liefdes van hul eie. Van ure alleen deurbring, begin die wêreld om haar kantel. Het haar man regtig ’n verhouding? Het haar gunsteling-seun werklik huis toe gekom? Of

Die moeder Read More »

Vrolike 40 jaar ná 60

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Vrolike 40 jaar ná 60. Die Potchefstroom Dienssentrum, ’n niewinsgewende organisasie en die grootste dienssentrum in die land, vier sy 40ste bestaansjaar. Vanweë die Dienssentrum se doelstelling om ouer persone solank as moontlik aktief in die gemeenskap te laat funksioneer, word Potchefstroom as die ideale aftreedorp beskou. Vandag gee ons

Vrolike 40 jaar ná 60 Read More »

Femme Is Fatale

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Femme Is Fatale. https://www.youtube.com/watch?v=Watp31vI_sQ& Marna voel soos ’n pruimedant nadat haar man haar gelos het vir ’n bloedjong bloeisel, en beplan om vir haar dogters in Australië te gaan kuier. Lian weet van kleins af sy is in die verkeerde lyf en spaar elke sent vir hormoonterapie. Khanyi maak huise

Femme Is Fatale Read More »

Scroll to Top