2023

Anna Davel: Daarom skryf ek

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Anna Davel: Daarom skryf ek. Waarom skryf mense liedjies? Wat gebeur voor daardie kreatiewe “fairy dust” begin skitter, en ’n skrywer voor die klavier of kitaar gaan sit om ’n splinternuwe liedjie te skep? Om ’n liedjie te skryf, kan helend, grensverskuiwend of selfs ontblotend wees. Anna vertel meer van die […]

Anna Davel: Daarom skryf ek Read More »

Woordmusiek

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Woordmusiek. https://www.youtube.com/watch?v=jTPbKpsPcYEhttps://www.youtube.com/watch?v=_OFFuVGSHqE Gehore beleef selde vyf wáre legendes op een verhoog. Woordmusiek is daardie produksie. Drie van die grootste teatername in Suid-Afrika span kragte saam met een van die land se sterkste skrywers en musikante om hierdie eenmalige produksie te skep. Woordmusiek bring op unieke wyse die aangrypende verhalende tekste

Woordmusiek Read More »

Onfiks en veertig

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Onfiks en veertig. Alfred Adriaan het verlede jaar veertig jaar oud geword en vier hierdie mylpaal met ’n nuwe eenmanvertoning: Onfiks en veertig. Met sy kenmerkende energie en vlymskerp humor deel Alfred die vreugde en vrese van ’n middeljarige, getroude man. Hy het heelwat te sê, en baie om oor

Onfiks en veertig Read More »

Mirakel

https://www.youtube.com/watch?v=EWQEmxhshFw Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Mirakel. Dis 1938. Met die Depressie sukkel mense om te oorleef. ’n Teatergeselskap onder die leiding van die befaamde akteur Dante du Pré bevind hulle in ’n klein dorpie in die hoop om ’n bietjie verligting te bring met ’n opvoering en sodoende ook die baie leë geldkoffer weer

Mirakel Read More »

Die moeder

https://www.youtube.com/watch?v=Wr_Vy0bFBCshttps://www.youtube.com/watch?v=EWQEmxhshFw Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die moeder. Moederskap is ’n voltydse werk, maar nou is dit verby. Anna se kinders het grootgeword en het lewens en liefdes van hul eie. Van ure alleen deurbring, begin die wêreld om haar kantel. Het haar man regtig ’n verhouding? Het haar gunsteling-seun werklik huis toe gekom? Of

Die moeder Read More »

Vrolike 40 jaar ná 60

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Vrolike 40 jaar ná 60. Die Potchefstroom Dienssentrum, ’n niewinsgewende organisasie en die grootste dienssentrum in die land, vier sy 40ste bestaansjaar. Vanweë die Dienssentrum se doelstelling om ouer persone solank as moontlik aktief in die gemeenskap te laat funksioneer, word Potchefstroom as die ideale aftreedorp beskou. Vandag gee ons

Vrolike 40 jaar ná 60 Read More »

Mimi sing Mimi

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Mimi sing Mimi. https://www.youtube.com/watch?v=ccBlwkDLDjU Amira Willighagen het bekendheid verwerf toe sy Holland’s Got Talent in 2013 op negejarige ouderdom gewen het. Sedertdien het sy saam met vooraanstaande kunstenaars gewerk en het sy selfs saam met die wêreldbekende André Rieu en sy orkes opgetree. Sy het in 2018 na Suid-Afrika verhuis en

Mimi sing Mimi Read More »

Femme Is Fatale

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Femme Is Fatale. https://www.youtube.com/watch?v=Watp31vI_sQ& Marna voel soos ’n pruimedant nadat haar man haar gelos het vir ’n bloedjong bloeisel, en beplan om vir haar dogters in Australië te gaan kuier. Lian weet van kleins af sy is in die verkeerde lyf en spaar elke sent vir hormoonterapie. Khanyi maak huise

Femme Is Fatale Read More »

Boeremusiek, RoccoStyl

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Boeremusiek, RoccoStyl. So klassiek soos ’n gestyselde Voortrekkerkappie en so vars soos ’n melktert uit die oond toor pianis Rocco de Villiers met “boere-classics” in eg RoccoStyl, soos “Die ou waenhuis”, “Koekoewals”, “Hartseerwals”, “Outa in die langpad”, “Kalfiewals”, “Umfaan” en ’n keurspel van Jim Muller. Oudergewoonte saam met Lizelle le

Boeremusiek, RoccoStyl Read More »

Any Dream Will Do: My pad met Webber

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Any Dream Will Do: My pad met Webber. https://www.youtube.com/watch?v=58e39OkYeFY André Schwartz se naam is lankal sinoniem met die werk van Andrew Lloyd Webber. Hy het menigte hoofrolle vertolk in Webber-blyspele. Webber het van jongs af ’n impak gehad op André se lewe, reeds as ’n 12-jarige. Later het André se

Any Dream Will Do: My pad met Webber Read More »

Amanda Strydom: Amber/Ombré

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Amanda Strydom: Amber/Ombré. https://www.youtube.com/watch?v=4Wiz9e5dZw4& Amber verwys na ’n oranje-bruin edelsteen, of beteken vlugtig, temperamenteel, vrolik en aandadig. Ombré is die verandering van lig na donker en van donker na lig. Amanda Strydom, tjellis Susan Mouton en pianis Coenraad Rall weef ’n musiek- en woordkleed deur die skakerings van donker na

Amanda Strydom: Amber/Ombré Read More »

Marion Holm

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Marion Holm. Dis die klein jakkalsies soos bure, honde en mense wat daagliks Marion Holm se wingerd verniel. Marion wíl nie gil nie, sy gaan soek nie smart of geniet verdriet nie… sy systap sonde en stouterds, sy glimlag gedwee en lag luid… sy boks braaf en keer vir seer. Sy praat

Marion Holm Read More »

Magda Louw

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Magda Louw. Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers, en nou ook die tannie op die verhoog. Wat sal sy tog kwytraak as die mikrofoon in haar

Magda Louw Read More »

Fliep-flappers

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Fliep-flappers. ’n Opvoedkundige en vermaaklike kindertoneelstuk uit die debuutkinderboek Storiekasteel van Liena van der Merwe, gepubliseer deur Naledi Uitgewers. Fliep-flappers is haar  sewende kindertoneelproduksie en sy het al meer as 25 kunstefeesproduksies oor die jare aangebied. Dié jongste produksie is ook die inspirasie  vir ’n reeks nuwe kinderdramas, waarvan Fliep-flappers

Fliep-flappers Read More »

Felias en Pokkel

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Felias en Pokkel. Felias en Pokkel is Jakkie Louw se splinternuwe poppekaskonsert. Dit is eintlik ’n “one man and eight puppets”-konsert. Die storie handel oor twee veldmuise in boer Jakkie se huis. Felias is ’n slim, lang, maer muis met ’n brilletjie en Pokkel ’n kort, ronde, jong muis met

Felias en Pokkel Read More »

Die Vrou Op Die Dak

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: Die Vrou Op Die Dak. https://www.youtube.com/watch?v=JMbfd3EAUek René Niewoudt is op die punt om alles te verloor.In ’n oomblik van impulsiewe waansinnigheid besluit sy om bo-op die dak van haar huis te klim. Daardie einste huis waar sy haar hele getroude lewe al bly, die huis waar sy en haar man

Die Vrou Op Die Dak Read More »

1 – ’n tragi-komedie oor die liefde

Momentum Beleggings Aardklop bied aan: 1 – ’n tragi-komedie oor die liefde. https://www.youtube.com/watch?v=G-Qyqg2oJXQ Eendag, nie so lank gelede nie, was daar twee mense wat so lief was vir mekaar dat hulle oornag fisiek aan mekaar vasgegroei het. Met die “vassittery” word dié twee toe so gatvol vir mekaar dat hulle besluit om maar liewer te

1 – ’n tragi-komedie oor die liefde Read More »

Scroll to Top